News

<< Back to all News for 2018

May 2018 - Agriforum Brahman bylae - Telers trek saam by die Eggerts van Otavi

Sowat 70 Brahman-telers het op 10 April op die plaas Askevold van Hagen en Birgit Eggert in die Otavi-omgewing saamgetrek vir die jaarlikse telersdag. Dit was ’n dag propvol inligting met ’n verskeidenheid van onderwerpe wat toegelig is, waaronder die vleisbees- genomikaprojek (Jacque Els van die Namibiese Stoettelersvereniging en Thys Meyer, Suider-Afrikaanse koördineerder van dié projek), die belangrikheid om netto-voerinname te meet (Kobus Bester, voorsitter van die Lewendehawe Registrerende Federasie) en ’n algemene oorsig oor die Brahman-stoetveebedryf (konsultant Kiep Lepen). Lees die volle bylae in PDF (4MB)

Archive:

Archive
2018
2017
2013
2011
2010

E-mail:


Telephone:
+264 (0)61 240 573

Fax:
+264 (0)88 643 348

Postal Address:
Namibian Brahman Breeders Society
PO Box 11790
Klein Windhoek
Windhoek
Namibia